Die gevare van kinderontvoering - Deel 1
CrisisOnCall is ’n nasionale noodondersteuningsdiens, wat individue en families bystaan tydens mediese, veiligheids- en ander krisissituasies. Ons gesels met hulle kommunikasiebestuurder, Ruan Vermaak, oor die gevare van kinderontvoering.
