Skip to content

POTGOOISNITTE

Die gevare van kinderontvoering – Deel 1

Die gevare van kinderontvoering - Deel 1

Kategorie: Intussen2026-05-18

CrisisOnCall is ’n nasionale noodondersteuningsdiens, wat individue en families bystaan tydens mediese, veiligheids- en ander krisissituasies. Ons gesels met hulle kommunikasiebestuurder, Ruan Vermaak, oor die gevare van kinderontvoering.