2 Junie 2026: In Albé Grobbelaar se 500ste Historiese Almanak praat hy oor korrupsie in pres. Paul Kruger se tyd, tydens die bou van die spoorlyn na Delagoabaai.