Skip to content

POTGOOISNITTE

Historiese Almanak: #500 – Korrupsie in Kruger se tyd

Historiese Almanak: #500 - Korrupsie in Kruger se tyd

Kategorie: Op en Wakker2026-06-02

2 Junie 2026: In Albé Grobbelaar se 500ste Historiese Almanak praat hy oor korrupsie in pres. Paul Kruger se tyd, tydens die bou van die spoorlyn na Delagoabaai.