25 Junie 2026: Digitale spesialis Pierre Jacobs praat oor kuberveiligheid en kubersindikate, hoe hierdie misdaadnetwerke werk, watter gevare aanlyn skuil, en hoe jy jouself kan beskerm.