Skip to content

POTGOOISNITTE

Tegnologie met Blaine: Kuberveiligheid en kubersindikate

Tegnologie met Blaine: Kuberveiligheid en kubersindikate

Kategorie: Tegnologie met Blaine2026-06-25

25 Junie 2026: Digitale spesialis Pierre Jacobs praat oor kuberveiligheid en kubersindikate, hoe hierdie misdaadnetwerke werk, watter gevare aanlyn skuil, en hoe jy jouself kan beskerm.