Wat is die gevolge as jy op jou CV jok? Sondag 5 Julie 2026 Is ‘n witleuntjie aanvaarbaar wanneer jy aansoek doen vir werk? Wat is die gevolge? Dit kan baie reperkussies inhou, en negatiewe gevolge wat die risiko net nie die moeite werd maak nie. Barrie Ferreira het gaan uitvind. Kompas: As jy op jou CV jok, wat is die gevolge?