Skip to content

Ongeskikte taalgebruik is ongelukkig algemeen op sosiale media

RSG NOU

Ongeskikte taalgebruik is ongelukkig algemeen op sosiale media

Ongeskikte taalgebruik is ongelukkig algemeen op sosiale media

19 Julie 2026: Die taalkundige van die NWU, prof. Gerhard van Huyssteen, vertel vir Ina Strydom van navorsing wat hy en twee kollegas gedoen het oor onbeleefde taalgebruik in kommentaar op sosiale media; hoe die konstruksies lyk, en watter vorme dit kan aanneem ten einde deur te glip by platforms se reëls oor byvoorbeeld vloekwoorde en rassisme.

Deel nou