Skip to content

Wanneer is koors by kinders te hoog?

RSG NOU

Wanneer is koors by kinders te hoog?

Wanneer is koors by kinders te hoog?

29 Julie 2026: Wannneer is koors in kinders te hoog? Is die oorsake van koors in babas dieselfde as in kinders? Wat moet jy doen as jou kind koorsig is? Mari Hudson praat met dr Leana van Dyk, ‘n pediater van Somerset-Wes, oor koors by babas en kleuters.

Deel nou