Skip to content

POTGOOISNITTE

In die kollig 2 – 4 September 2026

In die kollig 2 – 4 September 2026

Kategorie: Op en Wakker2026-09-04

HBO het ’n nuwe lokprent vir die Harry Potter and the Philosopher’s Stone-reeks uitgereik. Dit gee aanhangers hulle eerste behoorlike blik op Hogwarts, en van die ikoniese oomblikke uit Harry se eerste jaar.