HBO het ’n nuwe lokprent vir die Harry Potter and the Philosopher’s Stone-reeks uitgereik. Dit gee aanhangers hulle eerste behoorlike blik op Hogwarts, en van die ikoniese oomblikke uit Harry se eerste jaar.