Kultuurkaravaan: Klerksdorp se bydrae tot die kultuurkapsule
Ons maak vir oulaas die kultuurkapsule van die RSG-Kultuurkaravaan oop. Ons het wyd deur die land gereis, en elke dorp het ’n stukkie van sy mense en geskiedenis vir ons ingepak. Ons kyk terug na herinneringe van die mense van Klerksdorp.