Skip to content

POTGOOISNITTE

Kultuurkaravaan: Klerksdorp se bydrae tot die kultuurkapsule

Kategorie: RSG en Virseker Kultuurkaravaan 2026-10-02

Ons maak vir oulaas die kultuurkapsule van die RSG-Kultuurkaravaan oop. Ons het wyd deur die land gereis, en elke dorp het ’n stukkie van sy mense en geskiedenis vir ons ingepak. Ons kyk terug na herinneringe van die mense van Klerksdorp.