Skip to content

Die deel van ‘n tiener se brein wat gevaar identifiseer, het nog nie ontwikkel nie

RSG NOU

Die deel van ‘n tiener se brein wat gevaar identifiseer, het nog nie ontwikkel nie

Die deel van ‘n tiener se brein wat gevaar identifiseer, het nog nie ontwikkel nie

Hoe ontwikkel ‘n tiener se brein tot ‘n volwasse brein? Hoekom het tieners en jongmense min begrip van gevaar? Is dié gebrek aan insig oor gevaar dalk die rede hoekom die jong resiesjaer Kimi Antonelli op 20 jarige ouderdom dalk hierdie jaar die F1 kampioen is, en die ouer Lewis Hamilton nie meer so waaghalsig jaag nie?

Mari Hudson praat hieroor met ‘n psigiater en ‘n neuroloog.

Kompas: Tieners se breine
Kategorie: Gesondheid 2026-11-18

18 November 2026: Hoe kan ‘n tikverslaafde gerehabiliteer word? Kan die breinskakde omgekeer word? Hoe ontwikkel ‘n tiener se brein tot ‘n volwasse brein? Hoekom het tieners en jongmense min begrip van gevaar? Mari Hudson praat hieroor met ‘n psigiater en ‘n neuroloog.

Deel nou