Skip to content

RSG Sport

Potgooi

RSG Sport

'n Opsomming van die dag se sportgebeure.

Tussen die sportblaaie: MR WILMAN’S MOTORING ADVENTURE

Tussen die sportblaaie: MR WILMAN’S MOTORING ADVENTURE

Kategorie: RSG Sport2026-09-05

Heinrich Schulze blaai deur Andy Wilman se boek, MR WILMAN’S MOTORING ADVENTURE: TOP GEAR, GRAND TOUR AND TWENTY YEARS OF MAGIC AND MAYHEM

Die droommyl (Deel 2)

Die droommyl (Deel 2)

Kategorie: RSG Sport2026-08-29

Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was – 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op – 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, en die byeenkoms vorm deel van die Stellenbosch Woordfees. Fritz Klaaste het hierdie bydrae saamgestel.

Koffiesport 29 Augustus 2026

Koffiesport 29 Augustus 2026

Kategorie: RSG Sport2026-08-29

‘n Samevatting van die week se sportgebeure deur afgetrede predikant, Dave Strydom, met ‘n effense tong-in-die-kies-benadering.

Sporttrivia: Eeerste wêreldtitelboksgeveg in SA

Sporttrivia: Eeerste wêreldtitelboksgeveg in SA

Kategorie: RSG Sport2026-08-29

Heinrich Schulze vertel van die eerste wêreldtitelboksgeveg in Suid-Afrika op 4 September 1937 tussen Petey Sarron en Freddie Miller.

Die droommyl (Deel 1)

Die droommyl (Deel 1)

Kategorie: RSG Sport2026-08-22

Sydney Maree het sy eerste droommyl in 1987 gehardloop toe hy nog op skool was – 3:57.9. Sy beste tyd stel hy in 1981 op – 3:48.83. Hy is steeds die enigste gebore Suid Afrikaner wat die myl onder 3:50 kon hardloop. Wat is ’n droommyl, en waarom is dit so ’n besonders? Die Dagbreek-straatmyl vind op Woensdag 7 Oktober in Victoriastraat, Stellenbosch, plaas. Daar is sewe wedlope met 17 afdelings, en die byeenkoms vorm deel van die Stellenbosch Woordfees. Fritz Klaaste het hierdie bydrae saamgestel.

Tussen die sportblaaie: TRUE GENIUS

Tussen die sportblaaie: TRUE GENIUS

Kategorie: RSG Sport2026-08-22

Heinrich Schulze blaai deur Wayne Barton se boek, TRUE GENIUS: GEORGE BEST – THE GAMES, THE GOALS, THE GLORY. THE COMPLETE UNTOLD STORY.