Skip to content

Beeld Kinderfonds (29 Sep – 4 Okt 2025)

Kompetisie

Verdubbel jou kanse om motor te wen met RSG-Beeld-Kinderfonds!

As jy R50 skenk, sal jy nou 2 inskrywings kry. As jy R200 gee, sal jy 10 inskrywings kry om ’n motor te wen! Die aanbod geld tot en met 4 Oktober 2025. R15,000 is ook op die spel as jy in totaal R1 600 of meer skenk.

Jou donasie help kinders in nood.

Beeld-Kinderfonds, ABSA-tjekrekening 2840157329.  Gebruik jou selfoonnommer as verwysing vir bevestiging van inskrywings.

Al die inligting, reëls en kaartbetalingsopsies is by www.beeldkinderfonds.co.za en https://www.facebook.com/Beeld-Kinderfonds-286782468069605/. Rig navrae aan 061-479-4791 of info@beeldkinderfonds.co.za

Die kompetisie sluit op 5 November 2025, en die wenner word op 11 November 2025 getrek.

29/ 09 / 2025
-
05 / 10 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
01/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
05/06/2026

Een paartjie kan ‘n BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors Palace se Theatre of Marcellus in Kemptonpark te sien op 12 Junie 2026.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.