Kompetisie
Wen met Virseker Besigheidsversekering
Een gelukkige sakeman of -vrou kan R20 000 kontant wen om hul besigheid te versterk! Al wat jy hoef te doen is om elke Dindag om 07:40 aandagtig na die WEES VERSEKER, JY IS VIRSEKER-insetsel tydens OP EN WAKKER te luister, en aan die einde van elke episode ’n eenvoudige vraag te beantwoord. SMS jou antwoord na 44541. Besoek www.virseker.co.za om al die antwoorde te vind.
Virseker is ’n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FSP. Bepalings en voorwaardes geld.
Vraag vir die week van 11 November: Bied Virseker ook alleenstaande voertuigversekering aan vir jou onderneming se voertuie indien jy slegs voertuie moet verseker?
21/ 10 / 2025
-
18 / 11 / 2025