Skip to content

Wen met Virseker Besigheidsversekering

Kompetisie

Wen met Virseker Besigheidsversekering

Een gelukkige sakeman of -vrou kan R20 000 kontant wen om hul besigheid te versterk! Al wat jy hoef te doen is om elke Dindag om 07:40 aandagtig na die WEES VERSEKER, JY IS VIRSEKER-insetsel tydens OP EN WAKKER te luister, en aan die einde van elke episode ’n eenvoudige vraag te beantwoord. SMS jou antwoord na 44541. Besoek www.virseker.co.za om al die antwoorde te vind.

Virseker is ’n gelisensieerde nie-lewensversekeraar en FSP. Bepalings en voorwaardes geld.

Vraag vir die week van 11 November: Bied Virseker ook alleenstaande voertuigversekering aan vir jou onderneming se voertuie indien jy slegs voertuie moet verseker?

21/ 10 / 2025
-
18 / 11 / 2025

Voriges

#Gesluit
Sluitingsdatum:
24/09/2026

Kiek die RSG- en Virseker-Kultuurkaravaan, en jy wen dalk R 5000!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
31/08/2026

Daar is nou ’n bonusprys van R5 000 op die spel, én jy staan steeds ’n kans om later vanjaar R200 000 of ’n splinternuwe motor te wen!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/08/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Francois van Coke by Emperors se Theatre of Marcellus te gaan kyk op 23 Augustus 2026 om 15:00.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
10/07/2026

Een gelukkige RSG-luisteraar en sy/haar metgesel kan ’n ekslusiewe ervaring by Klein Karoo Klassique wen ter waarde van R15 500!