Skip to content

Wen R200 000 of ‘n motor én help behoeftige kinders

Kompetisie

Wen R200 000 of ‘n motor én help behoeftige kinders

Dit is weer tyd vir RSG en Die Kinderfonds, voorheen bekend as Beeld-Kinderfonds, se jaarlikse donasieprojek waar jy groot pryse kan wen! Verbeel jou jy ry weg met ’n Toyota Vitz, of jy is R200 000 ryker! Die wenner van vanjaar se donasieprojek sal kan kies tussen R200 000 en ’n motor van dieselfde waarde.

Het jy geweet dat Die Kinderfonds jaarliks meer as 6 000 behoeftige kinders help? As jy ’n donasie maak, kry jy inskrywings om die groot prys te wen én jy dra by om die nood van behoeftige kinders te verlig.

Skenk R50 vir 1 inskrywing. Daar is ‘n spesiale aanbod: As jy R250 skenk sal jy een gratis inskrywing bykry, dus 6 inskrywings in plaas van vyf. Betaal jou bydrae aan Die Kinderfonds in by ABSA-tjekrekening 2840157329. Gebruik jou selfoonnommer en jou naam as verwysing. Kaartbetalings: https://pos.snapscan.io/qr/WCSC4131

Al die inligting en reëls is by diekinderfonds.co.za en Die Kinderfonds se Facebook-blad.

#Kinderfonds

05/ 05 / 2026
-
08 / 05 / 2026

Voriges

Sluitingsdatum:
30/06/2026

RSG en die ATKV vier vanjaar met trots die dertigste radiodramaskryfkompetisie. En om hierdie mylpaal te gedenk, gaan daar in die 2026-kompetisie meer prysgeld én wenners wees.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
03/04/2026

In die Wen! Wen! Wen! Met Virseker-kompetisie bied ons jou drie maniere om te wen, drie redes om in te skryf en drie keer die opwinding! Jy kan tot soveel as R6 000 wen én jy gaan in die gelukkigetrekking vir ‘n Mazda CX-30, ter waarde R579 400!

#Gesluit
Sluitingsdatum:
27/02/2026

Jy kan jou deel van R100 000 en LIV Gholftoernooi-kaartjies wen.

#Gesluit
Sluitingsdatum:
21/02/2026

Een paartjie kan ‘n wonderlike BBP-prys wen om Tollie Parton by Emperors se Theatre of Marcellus in Johannesburg te gaan sien op 22 Februarie 2026.