‘n Internasionale klavierkompetisie vind in 2027 vir die eerste keer in Kaapstad plaas. Terrance April gesels met Nina Schumann, een van die stigterslede.