Skip to content

POTGOOISNITTE

26 Mei 2026: Uitbranding is soveel meer as gewone moegheid

26 Mei 2026: Uitbranding is soveel meer as gewone moegheid

Kategorie: Geestesgesondheid2026-05-26

Geestesgesondheid: Johan van Lill praat met Lynette Beer oor uitbranding, en waarom dit soveel meer as gewone moegheid is. Die gesprek fokus op die tekens van uitbranding, die verskil tussen stres en uitbranding, veerkragtigheid, grense, herstel, en hoe mense weer hoop, energie en betekenis kan vind.