Die kunstenaar en animeerder, Diek Grobler, gesels oor sy uitstalling, Agter die spykergordyn. Hy stal werke uit wat gemaak is met sy speldeskerm.