Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 19

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 19

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-07-21

Rachel gaan kyk saam met Moolman na die dansvloer by die nagklub, en sy gaan ‘n ooreenkoms met hom aan. Frans probeer by Pieter uitvis waar hy aan die geld gekom het. Rachel vertel Sannie van Pieter se planne om gesteelde selfone te verkoop, en Sannie laat Pieter terugtrek in die karavaan.