Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 42

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 42

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-08-21

Pieter is geskok wanneer hy die tydrooster sien wat Klets vir hom uitgewerk het. Louw Visagie besoek Rachel by Moolman se nagklub om uit te vind wanneer laas sy vir Nico gesien het, en deel haar die nuus mee dat hulle Nico se lyk op ‘n mynhoop gevind het.