Skip to content

POTGOOISNITTE

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie – Episode 57

AGTERPLAAS deur Charles J. Fourie - Episode 57

Kategorie: Middagvervolgverhaal2026-09-11

Gerda gaan haal vir Rachel by die polisieselle en probeer haar gerusstel. Frans besoek vir Sannie by die rehabilitasiesentrum. Klets is bekommerd dat Pieter vir Louw die waarheid sal vertel oor Moolman se dood.