Dr. Eddie Orsmond, waarnemende voorsitter van die Andrew Murray-Desmond Tutu Prysfonds, gesels oor die wenners wat onlangs bekendgemaak is.