Skip to content

POTGOOISNITTE

Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap

Kategorie: RSG Sport 2026-10-31

Die Assore Joburg Ope Muurbalkampoenskap het plaasgevind vanaf 20 – 24 Oktober 2026 in die Parkview Muurbalsentrum. Willem Pelser gesels met Suid-Afrika se twee voorste spelers, Dewald van Niekerk en Helena Hudson.