Skip to content

POTGOOISNITTE

Binne en buite: Christelle-Webb-Joubert

Binne en buite: Christelle-Webb-Joubert

Kategorie: Binne en Buite2026-10-18

DJ Muller praat met RSG omroeper Christelle-Webb-Joubert oor die feit dat sy nie meer kan sien nie. Sy vertel van die uitdagings van sigverlies, en hoe hulle moes leer om anders te dink oor die lewe met hulle seun wat breinskade opgedoen het.