Die tweede seisoen van die werklikheidsreeks op DSTV-stream, BEAULAH: QUEENS VAN DIE KAAP, is tans te sien. Blaine Jones het met twee van die deelnemers gesels.