Skip to content

POTGOOISNITTE

Boek oor suksesvolle Afrika-entrepreneurs

Boek oor suksesvolle Afrika-entrepreneurs

Kategorie: Op en Wakker2026-05-25

Dis vandag Afrika-dag. Daar het onlangs ‘n boek oor suksesvolle Afrika-entrepreneurs die lig gesien. HOW WE MADE IT IN AFRICA II vertel die verhale van 21 Afrika-entrepreneurs wat besighede van miljarde rand suksesvol op die been gebring het. Die samesteller, Jaco Maritz, is al langers as 15 jaar besig met stories van suksesvolle entrepreneurs uit Afrika.