Boer in die Karoo
Ons is op pad Jacobsdal toe, waar ons Vrydag weer ‘n spesiale RSG en Virseker-Kultuurkaravaan uitsending sal hê. Op pad Jacobsdal toe, het ons op Loxton in die Hardemanskaroo oorgestaan, en by ons kuier ‘n leierboer van die distrik, Dries Wiese.
