Skip to content

POTGOOISNITTE

Boervrou, beproewing en barmhartigheid

Boervrou, beproewing en barmhartigheid

Kategorie: Binnekamer2026-10-25

Janine Brynard, ‘n onderwyseres en boervrou, gesels oor geloof wanneer jy op jou knieë is, en die lesse wat sy geleer het deur die droogte op die plaas en haar kankerdiagnose.