Julius Malema kry vyf jaar tronkstraf. Die bekroonde TV en radioaanbieder, Johnny Davids, sterf. ‘n Lansie is gebreek vir die manier waarop Suid-Afrikaners buitelandse toeriste behandel.