Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 23 April 2026

Brandpunt 23 April 2026

Kategorie: Brandpunt2026-04-23

President Cyril Ramaphosa sê die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, is as voorsorgmaatreël geskors. Sewe lede van een familie is in KZN ontvoer en grusaam vermoor. Julius Mkhwanazi doen aansoek om borgtog. Die Drakensberg skoolkoor beloof om die siel te voed.