Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 6 Mei 2026

Brandpunt 6 Mei 2026

Kategorie: Brandpunt2026-05-06

Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan van die Valke se hoof van ernstige georganiseerde misdaadondersoeke. Die polisie in KwaZulu-Natal soek na verskeie mense ná ‘n reuse dwelmvonds by Durban se hawe. Rampbestuurspanne in veskeie provinsies is gerat vir die voortdurende stormweer.