Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 7 April 2026

Brandpunt 7 April 2026

Kategorie: Brandpunt2026-04-07

Die Madlanga-kommissie hervat sy werksaamhede. Die polisievakbond, SAPU, sê inherente korrupsie in die polisiediens kan die bewys word nie. NASA-ruimtevaarders is op pad terug na die Aarde ná ‘n suksesvolle Artemis II-maansending. Verligting nadat ‘n ondersoekspan van SANParke ongedeerd opgespoor word.