Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt 8 April 2026

Brandpunt 8 April 2026

Kategorie: Brandpunt2026-04-08

ActionSA wil hê die Minister van Maatskaplike Ontwikkeling moet uit haar amp verwyder word. Amerika se ambassadeur in Suid-Afrika oorhandig sy geloofsbriewe aan president Cyril Ramaphosa. Inwoners van Bishop Lavis en Bonteheuwel op die Kaapse Vlakte is skepties oor die teenwoordigheid van die Weermag in hulle woonbuurte.