Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: ActionSA op oorlogspad oor onsuksesvolle tugproses teen 2 lede van presidensiële beskermingseenheid

Brandpunt: ActionSA op oorlogspad oor onsuksesvolle tugproses teen 2 lede van presidensiële beskermingseenheid

Kategorie: Brandpunt2026-08-21

21 Augustus 2026: ActionSA is op die oorlogspad ná ‘n onsuksesvolle tugproses teen twee polisiebeamptes in die presidensiële beskermingseenheid. Die ANC lê strafregtelike klagte teen Mark Burke van die DA. Die veteraanaktrise, Antoinette Kellerman, gedy by die Silwerskerm-rolprentfees.