Brandpunt: ANC gee duidelikheid oor koalisieonderhandelinge
27 November 2026: Die ANC gee duidelikheid oor koalisieonderhandelinge. Die hofaansoek oor die grondwetlikheid van die openbare deelnameproses van die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering word van die hand gewys. Die 2027 HSBC Sewesreeks skop môre in Dubai af.