Brandpunt: ANC se burgemeesterskandidate in geheimhouding gehul
24 Augustus 2026: Die ANC se burgemeesterskandidate vir die onderskeie metrorade is in geheimhouding gehul. Ses mense sterf in bendeverwante skietvoorvalle op die Kaapse Vlakte. ‘n Suid-Afrikaanse dokumentêre rolprent skud sy vere reg vir die Oscar-toekennings.
