Brandpunt: Cyril Ramaphosa stuit afsettingskomitee
24 Julie 2026: President Cyril Ramaphosa slaag daarin om die afsettingskomitee vir eers in sy spore te stuit. Die hoof van die teenkorrupsie-eenheid, advokaat Andrea Johnson, is weer onder die vergrootglas. Die Kango-grotte in die Klein Karoo heropen ná stormskade.
