Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Die Madlanga-kommissie hervat sy werksaamhede

Brandpunt: Die Madlanga-kommissie hervat sy werksaamhede

Kategorie: Brandpunt2026-06-01

1 Junie 2026: Die Madlanga Kommissie van Ondersoek hervat sy werksaamhede. Die parlement se afsettingskomitee, wat die president se beweerde aandeel in die Phala Phala-sage moet ondersoek, vergader om ‘n voorsitter te verkies. Die Minister van Landbou, John Steenhuisen, sê die 3,5 miljoen dosisse van die Biogenesis Bago-entstof wat verlede week in Suid-Afrika aangekom het, sal pogings teen bek-en-klouseer versterk.