Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Giftige seeslakke spoel aan dele van die Kaapse kus uit

Kategorie: Brandpunt 2026-11-18

18 November 2026: Inwoners van Wyk 3 in Douglas in die Noord-Kaap is vandag ‘n tweede kans gegee om hulle stemme uit te bring. Die giftigste seeslakke ter wêreld spoel aan dele van die Kaapse kus uit. Munisipaliteite waarsku politieke patye om gehoor te gee aan verordeninge oor die verwydering van verkiesingsplakkate.