Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Herstel van Meiringspoortpas kan so lank as twee jaar neem

Brandpunt: Herstel van Meiringspoortpas kan so lank as twee jaar neem

Kategorie: Brandpunt2026-07-17

17 Julie 2026: Die Openbare Beskermer bevind ernstige tekortkominge in voedselveiligheid-beheermaatreëls ná ‘n ondersoek van spazawinkels in Gauteng. Die herbou en herstel van die Meiringspoortpas ná die vloedskade, kan tot twee jaar duur. Ons plaas die kollig op tuisversorging as ‘n loopbaankeuse.