Brandpunt: Hof beslis teen Shell oor olie-eksplorasie langs die kus
14 Augustus 2026: Shell en Impact Africa se drome van eksplorasie langs die Wildekus in die Oos-Kaap lê aan skerwe. Die sakeman, Suliman Carrim, ontwyk wéér die Madlanga-kommissie se vrae. Reigerpark neem afskeid ná die sinnelose moord op twee vroue.
