Skip to content

POTGOOISNITTE

Brandpunt: Hooggeregshof hoor betoë aan oor grondwetlikheid van Onteieningswet

Brandpunt: Hooggeregshof hoor betoë aan oor grondwetlikheid van Onteieningswet

Kategorie: Brandpunt2026-08-03

3 Augustus 2026: Die hooggeregshof in Kaapstad hoor betoë aan oor die grondwetlikheid van die Onteieningswet. Die Verkiesingskommissie sê meer as 29 miljoen kiesers is nou op die kieserslys geregistreer. Die prys van albei grade petrol daal môre om middernag met 52 sent per liter.