Brandpunt: Mosie van wantroue in Thoko Didiza
20 Augustus 2026: ‘n Mosie van wantroue in die Speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, vind volgende week plaas. ‘n Voormalige burgemeester van Knysna word onthou as iemand wat die gemeenskap gedien het. Die oorvloedige landbou-oes kan help om verbuikersinflasie onder druk te hou.
