Brandpunt: Pres. Ramaphosa waarsku dat onwettige immigrasie 'n groot uitdaging is
3 Junie 2026: President Cyril Ramaphosa sê onwettige immmigrasie kan nie deur xenofobie en geweld opgelos word nie. Sersant Fannie Nkosi van die polisie se georganiseerde misdaad-eenheid kry ‘n opstopper in die Hooggeregshof in Pretoria. ‘n Rondloperleeu laat toerisme- en parkagentskappe in Mpumalanga skarrel.
