Brandpunt: President Donald Trump maak plek vir nóg Afrikaners
27 Mei 2026: Die OVK sê fopnuus het ‘n ernstige invloed op die geloofwaardigheid van demokratiese instellings. Die omstrede taxibaas, Joe “Ferrari” Sibanyoni, se saak is terug op die hofrol. President Donald Trump maak plek vir nóg Afrikaners.
