Brandpunt: Ramaphosa sê dit sal 'n vernedering wees as hy in die openbaar verhoor word
15 Julie 2026: Die Wes-Kaapse Hooggeregshof hoor dat President Cyril Ramaphosa deur ‘n openbare verhoor verneder sou word. Suliman Carrim is glo in ‘n winkelsentum gesien, maar sy swak hart hou hom nog heeltyd weg van die Madlanga-kommissie. March and March oorhandig ‘n memorandum aan die Polisie ná die moord op die beweging se Oos-Randse hoof.
